Graad 8 & 9
Graad 8 & 9 klasse word in 3 verdeel. Daar is ‘n gemiddeld van 25 leerders per klas om spesiale aandag en gefokusde onderrig te verseker.
Verpligtend
Taalkommunikasie & Geletterdheid
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Natuurwetenskappe
Landbouwetenskap
Menslike Sosiale Wetenskap
Tegnologie
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Lewensoriëntering
Graad 10, 11 & 12
FET-fase word in 2 klasse per graad verdeel
Verpligtend
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
Lewensoriëntering
Vakkeuses – Leerders kies een vak uit elke pakket.
Vakpakket 1
Fisiese Wetenskappe (Skeinat)
Rekenaartoepassingstegnologie
Landboubestuurspraktyk
Vakpakket 2
Lewenswetenskappe (Biologie)
Toerisme
Landbouwetenskap
Vakpakket 3
Rekeningkunde
Verbruikerstudies
Landboutegnologie