Die Lanties trek letterlik en figuurlik die land plat.

Landboudal het in 2024 meer as hul man óf vrou gestaan en verwelkom ook ons dogters tot die sport en brei sodoende die kategorieë uit.

Landboudal neem aan die SA-Kampioenskappe deel en presteer puik met talle trekkers verkies word tot die Vrystaat-streekspan.

Die Lanties trek reg oor die land en neem in verskillende kompetisies in onderandere De Aar, Mosselbaai en Postmasburg deel. Landboudal verteenwoordig Suid-Afrika in 2025 in Nederland.