Landboudal bied tennis vir seuns en dogters wat goeie en kompeterende tennis in die Bloemfonteinse B-liga speel en word gereeld in onderskeie streekspanne opgeneem.