Tweekamp

Jaarliks stuur Landboudal atlete na die Vrystaat Tweekampkampioenskappe waar ons atlete stof in die ander atlete se oë skop en los onder hulle uitswem. Hier word atlete gekies om die Suid-Vrystaatspan by die SA’s te verteenwoordig.

Hagie Hoffman

Sue-Marie Strydom