Toutrek

Landboudal toutrek is by Vrystaat toutrek geaffilieer. Hulle neem aan drie ligatrekke deel voor hulle na die SA-Kampioenskappe vertrek.

Landboudal het in 2019 met ses spanne aan die SA-Kampioenskappe in Oudtshoorn gaan deelneem.