Tennis

Landboudal beskik oor 4 tennisspanne. Landboudal en wil elke speler wat deel word van die tennisfamilie leer om suksesvol te wees, daarom bied ons vir beginners ook lesse aan. Oefening vind 4 keer ‘n week plaas.

Tennis word dwarsdeur die jaar gespeel. Landboudal neem deel aan die Groter Bloemfontein tennisliga en ding teen groot skole mee. Elke jaar gaan speel die leerders streeksproewe waar daar spelers gekies word om teen die res van die land se provinsies deel te neem.