Swem

Landboudal se swemmers word daagliks na die swembad vervoer waar hul afrigting vir die Interhoër swem wat jaarliks in Bloemfontein plaasvind, ontvang. Hier kompeteer die swemmers teen ander skole in die Vrystaat.