Krieket

Landboudal het drie krieketspanne wat aan die Bloemfontein-liga deelneem, twee o/15-spanne en een o/19-span. Die twee A-spanne speel Saterdae ook in 45 boulbeurt-wedstryde teen groot Bloemfonteinse skole asook in die distrik.

Drie spelers is in 2018 vir die o/15 Vrystaat Plattelandspan gekies.