Hokkie

Die meisies-hokkie neem deel aan die Bloemfonteinse A-Grasliga asook Interskoles. Tans is daar vier afrigters wat die afrigting vir die twee spanne bied. Die spelers is ook verkiesbaar vir die Suid-Vrystaat hokkiespan.

View the embedded image gallery online at:
https://landboudal.co.za/sport/hokkie#sigProId22e7914abf


Landboudal se O/19 A-Hokkiespan eindig vyfde in hul liga vir die jaar 2019.