Fasiliteite

Landboudal beskik oor die volgende sportfasiliteite

  • 2 x Rugbyvelde
  • 4 x Tennisbane
  • 4 x Netbalbane
  • 1 x Hokkieveld (gras)
  • Krieketveld met 2 x krieketnette
  • Binnenshuise- en veldgimnasium
  • Atletiekgrasbaan
  • Toutrekpark
  • Skietlokaal
  • Gimkhanabaan

In somermaande verskaf ons vervoer na en van die swembad.

View the embedded image gallery online at:
https://landboudal.co.za/sport/fasiliteite#sigProId9bddd2f9bc