Atletiek

Landboudal is ‘n top-atletiekskool en lewer jaarliks atlete wat aan die Nationale atletiekbyeenkoms deelneem.

Landboudal is jaarliks deel van die Groter Bloemfontein Beker byeenkoms. Hier presteer die atelete uitstekend en bring altyd hope medaljes huis toe. Ons hoë standaarde word toegeskryf aan kwaliteit afrigting en toegwyde atlete.

View the embedded image gallery online at:
https://landboudal.co.za/sport/atletiek#sigProId9bddd2f9bc