Skuts op Landboudal neem deel aan die Vrystaat Skole Prysskietligas sowel as die WP-posliga.Landboudal wys soos altyd hul staal met skuts wat in die Vrystaat-Skolespanne opgeneem word, wat aan die die SA-kampioenskappe deelneem. Skiet op Landboudal beskik oor hul eie lokaal waar intensiewe afrigting plaasvind.