Leerders neem aan verskeie nasionale- en streeksolimpiades deel:

  • Lewenswetenskap olimpiade (Gr. 10 – 12)
  • Natuurwetenskap olimpiade (Gr. 8 – 9)
  • SA-Taalbond Tweetaligheidseksamen (Gr.8 – 12)
  • Wêreldkennis Olimpiade (Gr. 8 – 12)
  • SAMO-Wiskunde Olimpiade (Gr. 8 -12)
  • ESKOM-Wiskunde Olimpiade (Gr. 8-12)
  • SAICA-Rekeningkunde Olimpiade (Gr. 12)
  • SAICA-Ekonomiese- en Bestuurswetenskap Olimpiade (Gr. 9)
  • Fisiese Wetenskap Olimpiade (Gr. 11 – 12)