Sluit aan by die Landboudal Ondersteunersklub en raak so deel van die Groen Familie!

Alle lede word deel van die Lantiegemeenskap deur middel van ‘n kommunikasiegroep waarop weeklikse uitslae, advertensies, events, hoogtepunte ens. deurgegee word.

Die Ondersteunersklub het ook verskeie Lantieprodukte wat u kan aankoop om sigbaar en trots Landboudal aan jou lyf te voel! Van hierdie produkte sluit in: Vellies, baadjies, hoede, belde plakkers ens.

Vir meer inligting kontak die bemarkingskantoor by 053 050 9392