Landboudal bied jaarliks vir alle graad 10 & 11 leerders ‘n kursusweek aan. Die doel van hierdie projek is om leerders aan vaardighede en beroepsmoontlikhede buite die kurrikulum en die klaskamer bloot te stel.

Hierdie week prikkel leerders om ‘n wye verskeidenheid rigtings te ondersoek om sodoende verder daarin te gaan studeer.

Die meeste van hierdie kursusse is geakkrediteer of word deur plaaslike kundiges aangebied.

  1. Tegnies
  2. Wapenbevoegdheid
  3. Houtwerk
  4. Loodgieter
  5. Selfverdediging
  6. Dieresiektes

7. Praktiese dierebehandeling

8. Vleisverwerking en blokkursus

9. Trekkers

10. Kookuns

11. Hekelkursus

12. Juwele

13. Skoonheid

14. Ongediertes

15. Noodhulp Vlak 1

16. Taksidermie

17. Fotografie

18. Ammunisie Herlaai

19. Pekkanneut