Landboudal bied hokkie slegs vir meisies. Hierdie spanne gaan neem jaarliks aan die SCST-toer te George deel asook aan verskeie ander interskoles. Landboudal beskik oor ‘n gras hokkieveld.