Landboudal se skool- en koshuisfooi vir 2025 beloop:

  • Skoolfonds per jaar – R26 450

  • Koshuisgeld per jaar – R28 500

  • Skool en Koshuis per jaar – R54 950

Let wel dat hierdie tariewe tydens die jaarlikse finansiële vergadering vir die volgende jaar verander.

Indien daar vir die jaar vooruit betaal word, word daar ‘n 5% korting toegestaan.

Vir verdere inligting oor finansies of om reëlings te tref, kontak gerus die finansiële kantoor by 053 050 9392

Vir ‘n volledige pryslys van die klerewinkel, kliek gerus hier: