Kursusse

Landbouleerders woon verskeie inligtingsessies en geakrediteerde kursusse by:

Graad 9 Graad 10 Graad 11 Graad 12
Ongediertekursus Draadspan Wolskool Wolskool
Pekanneut Limousine Aangeplante Weiding Suiwelkursus
  Dorper Besproeiing Parasietbeheer
  Friesbeoordeling KI Veldevaluering
  Profielgat Skaaphantering  
  Boerbok Profielgat  


Onderwysers

Scott Venter

Dawie Pretorius

WG Erasmus

Roger Nolan