Reunies

Die volgende Reünies word op die naweek van 10-12 Mei 2019 gehou:

  • 1989
  • 1984
  • 1999
  • 2009

Die naweek sluit in:
Vrydagaand – Heerlike dans en steakete saam met gaskunstenaar Piet Pompies
Saterdag – Sportdag teen Hoërskool Fichardtpark
Saterdagaand – Lekker kuieraand by die Lapa
Sondagoggend – Erediens by die NG-gemeente Jacobsdal

Akkommodasie in die koshuis is beskikbaar. Vir verdere inligting kontak Hagie Hoffman by 084 418 8623 / Worsman van der Ryst 073 220 1447

Alle oud-Lanties is welkom om die naweek saam met ons te kuier.

Indien u wil deel wees van hierdie wonderlike geleentheid, vul asseblief die invulvorm in om te registreer. Landboudal sien uit om u weer op die plaas te verwelkom.

Invalid Input

Invalid Input

Metgesel
Invalid Input

Invalid Input

Kinders
Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

1 + 1 =
Invalid Input