Oorsese Toere

Landboudal in samewerking met Travel & Sport poog om jaarliks leerders na Europa te neem vir ‘n opvoedkundige landboutoer. In 2018 het 10 leerders die toer meegemaak en het na boerderypraktyke, implementaanlegte en die landboubedryf in Europa gaan loer. In 2018 het ons in Duitsland, Frankryk, Switzerland en Italië gaan kuier.

View the embedded image gallery online at:
https://landboudal.co.za/akademie/oorsese-toere#sigProId62cee93734