Olimpiades

Leerders neem aan verskeie nasionale- en streeksolimpiades deel:

  • Lewenswetenskap olimpiade (Gr. 10 – 12)
  • Natuurwetenskap olimpiade (Gr. 8 - 9)
  • SA-Taalbond Tweetaligheidseksamen (Gr.8 – 12)
  • Wêreldkennis Olimpiade (Gr. 8 – 12)
  • Wiskunde Olimpiades (Gr. 11 – 12)
  • Fisiese Wetenskap Olimpiade (Gr. 11 – 12)