Matriekuitslae (2021)

Landboudal spog hierdie jaar weereens met ’n 100% slaagsyfer vir die 38ste jaar in ’n ry.

Die klas lewer ‘n totaal van 36 vakonderskeidings, 2 gemiddelde A-kandidate, 7 gemiddelde B-kandidate en ‘n algehele gemiddeld van 60,4%.

Landboudal is saam met julle trots!



Wian Botma

Gemiddelde A

Elze Jacobs

Gemiddelde A

Julian Snyman

Gemiddelde B

Lene Broere

Gemiddelde B

Anri Meades

Gemiddelde B

Juan Viljoen

Gemiddelde B

Theuns Steyn

Gemiddelde B

Evita Mlaza

Gemiddelde B

Kobus Hugo

Gemiddelde B