Matriekuitslae (2020)

Landboudal spog hierdie jaar weereens met ’n 100% slaagsyfer vir die 37ste jaar in ’n ry.

Die klas van 2020 behaal 2 gemiddelde A-kandidate, 3 gemiddelde B-kandidate en 25 vakonderskeidings.

Landboudal is saam met julle trots!



Jaco Karsten

Gemiddelde A

Letitia Labuschagne

Gemiddelde A

Johan De Wet

Gemiddelde B

Junne Opperman

Gemiddelde B

Marco Mans

Gemiddelde B