Aansoekprosedures te Landboudal

Om ‘n aansoekvorm elektronies te ontvang vul asseblief u besonderhede hier in. Die skool sal u so gou moontlik per epos met die nodige dokumentasie kontak en u dan deur die aansoekproses lei. Sluitingsdatum vir aansoeke vir 2026 sluit op 15 Julie 2025.

Graag raai die skool u aan om so gou moontlik aansoek te doen om u plek in die koshuis te verseker aangesien daar ‘n waglys is.

Laat aansoeke sal met die nodige meriete oorweeg word.