Finansies & Klerewinkel

Landboudal se skool- en koshuisfooi vir 2019 is:

  • Skoolfonds per jaar – R15675
  • Koshuisgeld per jaar – R18400
  • Skool en Koshuis per jaar – R34900

Let wel dat hierdie pryse tydens die jaarlikse finansiële vergadering in Oktober gaan verander.

Indien daar vir die jaar vooruit betaal word, word daar ‘n 5% korting toegestaan.

Vir verdere inligting oor finansies of om reëlings te tref, kontak gerus die finansiële kantoor by 053 050 9392

Vir ‘n volledige pryslys van die klerewinkel, kliek gerus hier.